6 Brahmsstraat
Vanderbijpark
016 982 6555
082 689 4873
Besigheidsure:
Maandae tot Donderdae
12:30 tot 17:00
“Behold, children are a heritage from the Lord” Ps 127:3
Elke ouer droom GROOT drome vir sy kind. Ouers wil graag sien dat hulle kinders hul volle potensiaal bereik en hulle drome verwesenlik.
Navorsers het gevind dat daar ‘n direkte verband is tussen leesvermoë en akademiese prestasie. Daar is selfs gevind dat ons kinders
al hoe minder en minder lees en dit het ‘n direkte invloed op hulle deelname aan kulturele aktiwiteite.
Effective reading
and writing skills is essential in developing a healthy self-image. Children with good reading skills are more confident in their ability to succeed. On the other hand, children with reading and writing difficulties, experience failure early in life and transfer
this paradigm to other aspects of their lives.
“Whether you think you can or can’t, either way you’re right”
- Henry Ford.
Effektiewe lees verbeter dus akademiese prestasie, maar dra ook by dat kinders, en veral tieners, meer tyd het om
aan sport- en kulturele aktiwiteite deel te neem. Regeringstudies dui aan dat ongeveer 63% van Gr.4 tot Gr.7 lesers onder hulle ouderdomsvlak lees. Eie ondervinding, oor die afgelope tien jaar, dui aan dat hierdie syfer dalk heelwat hoër mag wees. Hoe
meer effektief ‘n leerling lees, hoe vinniger en makliker is leerwerk. Effektiewe lees help ook om huiswerk vinniger en met meer begrip te doen; en gevolglik word toetse en eksamens vinniger en met beter resultate voltooi.
Reading is not only directly correlated to academic results, but also gives our imagination freedom to run wild. It develops the mind and helps us to discover new worlds
to improve our creativity. Creativity is not limited to artistic fields but is also instrumental to creative problem solving in both mathematics and science.
Effective reading is vital.
We have the knowledge and experience to facilitate you to reach your dreams.