Tel no: (016) 982 6555
Die normale lees-evaluasie vir Gr. 2-12, sluit die volgende in:
Leesgradering
Speltoets
Omkeringstoets
Ruimtelike oriënteringstoets
Reflekstoets (ILT)
Wilkinstoets
Oogskandering
§
§
Visuele persepsie toets (TVPS-3) deur Nancy A. Martin
Oog-skanderingstoets
Ons skeduleer die evaluasie vir vroeg oggend, sodat u kind fris en vars is.
Dit neem ongeveer 2 ure.
Koste:
1 Kind: R540
2 Kinders: R1020
Maak seker dat u kind gereed is vir al die uitdagings van die skooljare. Die skoolgereedheidsevaluasie sluit die volgende in:
·
Skoolgereedheids-evalusie soos opgestel deur Dr Susan le Roux
Latest comments
13.09 | 06:27
Goeiedag Baie danike vir u navraag. Kan u ons asb kontak per e-po...
10.09 | 15:16
Wat is die kostes verbonde aan die skoolprogram. Kan ek asb meer inli...
20.05 | 08:52
More, ek stel asb belang in die kursus vir my Gr10 seun. Kan julle my as...
19.05 | 11:32
Goeiedag Ons help graag. Stuur asb u kontaknommer vir my op 0826...