Tel no: (016) 982 6555

Leersentrum: Lees en Leer Makliker

6 Brahmsstraat

Vanderbijpark

016 982 6555

082 689 4873

Besigheidsure:

Maandae tot Donderdae

12:30 tot 17:00

 “Behold, children are a heritage from the Lord” Ps 127:3

Elke ouer droom GROOT drome vir sy kind. Ouers wil graag sien dat hulle kinders hul volle potensiaal bereik en hulle drome verwesenlik.

Navorsers het gevind dat daar ‘n direkte verband is tussen leesvermoë en akademiese prestasie. Daar is selfs gevind dat ons kinders al hoe minder en minder lees en dit het ‘n direkte invloed op hulle deelname aan kulturele aktiwiteite.

Effective reading and writing skills is essential in developing a healthy self-image. Children with good reading skills are more confident in their ability to succeed. On the other hand, children with reading and writing difficulties, experience failure early in life and transfer this paradigm to other aspects of their lives.

“Whether you think you can or can’t, either way you’re right” - Henry Ford.

Effektiewe lees verbeter dus akademiese prestasie, maar dra ook by dat kinders, en veral tieners, meer tyd het om aan sport- en kulturele aktiwiteite deel te neem. Regeringstudies dui aan dat ongeveer 63% van Gr.4 tot Gr.7 lesers onder hulle ouderdomsvlak lees. Eie ondervinding, oor die afgelope tien jaar, dui aan dat hierdie syfer dalk heelwat hoër mag wees. Hoe meer effektief ‘n leerling lees, hoe vinniger en makliker is leerwerk. Effektiewe lees help ook om huiswerk vinniger en met meer begrip te doen; en gevolglik word toetse en eksamens vinniger en met beter resultate voltooi.

Reading is not only directly correlated to academic results, but also gives our imagination freedom to run wild. It develops the mind and helps us to discover new worlds to improve our creativity. Creativity is not limited to artistic fields but is also instrumental to creative problem solving in both mathematics and science.

Effective reading is vital.

We have the knowledge and experience to facilitate you to reach your dreams.

Christine Kapp 19.05.2021 08:39

Hi,

Ek het 'n graad1 seun wat sukkel met lees en spel en herkenning van sy getal nommers, sal julle my kan help daarmee asb.

Leonie 19.05.2021 11:32

Goeiedag

Ons help graag. Stuur asb u kontaknommer vir my op 0826894873. Ek kontak u om '‘‘n afspraak te maak.

Groete
Leonie

Chantalle 18.02.2021 16:35

Is opsoek na iemand om te help met my seun se lees groot asb wil asb meer weet hoeveel dit kos en tye en dae asb baie dankie

Bernadette 09.11.2020 06:48

Hi,

eEk het 'n graad1 seun wat sukkel met lees en spel, sal julle my kan help daarmee asb.

Leonie 09.11.2020 07:37

Goeiedag. Ons kan beslis help. Stuur asb jou kontaknommer na 0826894873 en ons kontak u graag.
Groete Leonie

fabienne 04.08.2020 14:36

Goodday
I would like to find out are your classes once a week? My son is in grade 4 and he is struggling with Afrikaans. He failed 1st term will this help him

Leonie 05.08.2020 18:18

Good day

We offer 2 x 45min classes per week but it can be done in one afternoon. Please contact me on 0826894873 for more info.

Sarett Frohlich 15.01.2020 20:29

Wonder of julle my sal kan help my seun van 16 sukkel baie om te leer dink sy leer metode is nie reg vir hom nie en dan raak hy negatief as hy swak doen.

Latest comments

13.09 | 06:27

Goeiedag Baie danike vir u navraag. Kan u ons asb kontak per e-po...

10.09 | 15:16

Wat is die kostes verbonde aan die skoolprogram. Kan ek asb meer inli...

20.05 | 08:52

More, ek stel asb belang in die kursus vir my Gr10 seun. Kan julle my as...

19.05 | 11:32

Goeiedag Ons help graag. Stuur asb u kontaknommer vir my op 0826...