Tel no: (016) 982 6555
Wie kan kom lees?
Hier by die Leersentrum is dit ons passie om elke kind te motiveer en te bemagtig met lees- en leermetodes sodat elkeen sy volle potensiaal kan bereik.
Ons wil elkeen help om hul studiejare te geniet en die meeste daaruit te put; dit is sulke belangrike vormingsjare in elke kind se lewe.
Ons konsentreer op kinders en studente, tussen 4 en 104 jaar, soos:
kinders wat net iewers agter geraak het en net bietjie ekstra aandag nodig het om weer op standaard te kom;
kinders wat regtig sukkel en leerprobleme het, wat intensiewe terapie benodig;
kinders en volwassenes wat Dislexia ondervind;
kleiner voorskoolse kinders wat wil deelneem aan ’n skool- en leesgereedheidsprogram;
Graad 4 – 12’s wat studiehulp nodig het;
studente wat hulp nodig het met leesspoed en studie-tegnieke; en
volwassenes wat hul leesspoed wil verhoog en studie-metodes wil aanleer vir nagraadse studies.
Adel Jones 24.04.2019 11:18
Is daar iemand in Polokwane
Latest comments
13.09 | 06:27
Goeiedag Baie danike vir u navraag. Kan u ons asb kontak per e-po...
10.09 | 15:16
Wat is die kostes verbonde aan die skoolprogram. Kan ek asb meer inli...
20.05 | 08:52
More, ek stel asb belang in die kursus vir my Gr10 seun. Kan julle my as...
19.05 | 11:32
Goeiedag Ons help graag. Stuur asb u kontaknommer vir my op 0826...